Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 1 2016
Gedagte van die week: “God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.(1 Joh 4:14) ...
Nuusbrief 1 Noag se Arkie
...
Nuusbrief 37
Gedagte vir die week: “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” (Jak 5:16)...
Noag se Arkie Nuusbrief 37
...
Nuusbrief 36
Gedagte vir die week: “Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe” (Spr 22:4)...
Noag se Arkie Nuusbrief 36
...
Nuusbrief 35
Gedagte vir die week “Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.” (Ps 118:24)...
Noag se Arkie Nuusbrief 35
...
Nuusbrief 34
Gedagte vir die week: “Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here”(Rom 12:11)...