Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 33
Gedagte vir die week: “Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is.” (Ps 18:47)...
Noag se Arkie Nuusbrief 33
...
Nuusbrief 32 2015
Gedagte vir die week: “Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan … Ek sal jou nie in die steek laat nie. “(Gen 28 :15)...
NSA Nuusbrief 32
...
Nuusbrief 31
Gedagte vir die week: “Moenie nalaat om goed te doen en mededeelsaam te wees nie, want dit is die offers wat vir God aanneemlik is” (Heb 13:16)...
NSA Nuusbrief 31
...
Nuusbrief 30
Gedagte vir die week: “God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.” (2 Sam 22:33)...
NSA Nuusbrief 30
...
Nuusbrief 29
Gedagte vir die week: “Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.” Psalm 1 vers 6...