PCS nuusbrief 1 Maart 2021

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

ALGEMENE SKOOLREËLS EN GEDRAGSKODE

‘n Hoë premie word geplaas op goeie orde en dissipline in die skool, daarom geld die volgende algemene skoolreëls vir ons leerders:

DISIPLINERE KODE

Tug-en strafmaatreëls sal opvoedkundig verantwoordbaar en in ooreenstemming met die aard van die oortreding wees. Die volgende vorms van straf of kombinasies daarvan, sal gebruik word:

Kategorie van Oortredings
Kategorie 1 Minder ernstige oortredings
Kategorie 2 Ernstige oortredings
Kategorie 3 Baie ernstige oortredings

Die hantering van die oortredings in Kategorie 1 en 2, berus by die HOOF van die skool, terwyl oortredings in Kategorie 3 deur die Beheerliggaam hanteer sal word.

Kragtens die Suid Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996, Artikels 10(1) en (2) word lyfstraf verbied