Nuusbrief 14 op Mei 2017

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

NUUSBRIEWE

Noag se Arkie Nuusbrief 11 op 5 April 2016

...

Nuusbrief 10 op 14 Maart 2016

Boodskap van die hoof: Ek wil al ons leerders, ouers en personeel bedank vir al u ondersteuning en samewerking gedurende die eerste kwartaal. Ons dank ons Hemelse Vader vir al Sy goedheid en seëninge. Mag u almal ‘n baie geseënde...

Noag se Arkie Nuusbrief 10 op 14 Maart 2016

...

Nuusbrief 9 op 7 Maart 2016

Gedagte van die week: “ Wie karig saai, sal karig oes, en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die...

Noag se Arkie Nuusbrief 9b op 7 Maart 2016

...

Noag se Arkie Nuusbrief 9 op 7 Maart 2016

...

Nuusbrief 8 op 29 Februarie 2016

Gedagte van die week: “ Die Here God is ons krag en beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie” (Ps 84:12)...

Noag se Arkie Nuusbrief 8 op 29 Februarie 2016

...

Nuusbrief 7 op 22 Februarie 2016

Gedagte van die week: “Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen. Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, ……” (Pred 9:10 en Kol 3: 23)...

Nuusbrief 6 op 15 Februarie 2016

Gedagte van die week: “Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. Wees bly saam met die wat bly is… (Rom 12:12 en 15)...