PCS nuusbrief 1 Maart 2021

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

JAARPROGRAM

Datum Beskrywing Venue
Kwartaal 1
9 Januarie Nolien Chambers Verjaarsdag
14 Januarie Skool Open
15 Januarie Inligtingsaand Gr R-7 PCS Jacques Botes Saal
19 Januarie Bennie Pretorius Verjaarsdag
20 Januarie Magda Venter Verjaarsdag
21 Januarie Ouerkomitee Vergadering Skoolsaal
22 Januarie Inligtingsaand Nsa PCS Jacques Botes Saal
23-25 Januarie Leierskamp The Dell
1 Februarie Org Prinsloo Verjaarsdag
3 Fenruarie Ellen Kololo Verjaarsdag
3 Februarie Digitale Leerdag
6 Februarie Kougom Dag
7 Februarie Willem Jansen van Vuuren Verjaarsdag
9 Februarie Stop Bullebak met Ingrid Harper PCS
15 Februarie Internasionale Kinder Kankerdag
20 Februarie Party of Hope
26 Februarie Entrepeneurs Nsa en Kosverkoping Noag se Arkie
4 Maart Elaine Roux Verjaarsdag
9 Maart TOETSREEKS BEGIN
10 Maart Mary-Jay Palmer Verjaarsdag
10 Maart Dag van Awesomeness
14 Maart Adam Tas REAL Base Camp Kopjeskraal
24 Maart Restaurant Aand Huisvlyt PCS
25 Maart Skool Sluit
Kwartaal 2
7 April Skool Open
13 April Juf Corlie Joubert Verjaarsdag
18 April Goeie Vrydag Vakansiedag
21 April Gesinsdag Vakansiedag
23 April Ouerkomitee Vergadering PCS om 17:30
24 April Kosverkoping Graad R Worsrolle @ R15,00
25 April Gewone Klere Herfstema
25 April Entrepeneursdag Graad R-3 PCS
28 April Vryheidsdag (27 April) Vakansiedag
29 April Skole Vakansiedag GEEN SKOOL
30 April Skole Vakansiedag GEEN SKOOL
1 Mei Werkersdag Vakansiedag
6 Mei Beheerliggaamsvergadering REAL kantoor om 17:00
7 Mei Verkiesingsdag GEEN SKOOL
13 Mei Juf. Linda van Staden Graad 2 Verjaarsdag
17 Mei Me. Vivienne Koch Hoof Verjaarsdag
30 Mei Hemelvaart (VERPLIGTE SKOOLDAG) Diens sal gehou word by PCS
30 Mei Kosverkoping Graad 1
16 Junie Jeugdag Vakansiedag
27 Junie Kosverkoping Graad 2
27 Junie Juf Elsabe vd Westhuizen Graad 3 Verjaarsdag
27 Junie Skool Sluit Kwartaal 2 is op sy rug
Kwartaal 3
21 Julie Skool Open
23 Julie Oueraand vanaf 16:00 - 18:00
11-13 Aug Olimpiade Graad 1, 2, 3 PCS
11-19 Aug Olimpiade Graad 4, 5, 6, 7 PCS
Toetsreeks begin
Skool sluit
Kwartaal 4
1 Oktober Skool Open
9 Oktober Oueraand Gr. R - 7
11 Oktober Opedag Gr. R
31 Oktober Ekenningsaand Gr. R - 7
1 November Onnies Entrepreneursmark
2 November Voortrekkermonument
8 November Kosverkoping Gr. 5
9 November Afsluitingsfunksie Voortrekkers
14 November Stack up - World Record
15 November Graad 7 afsluitingsfunksie
18 November Eindeksamen begin Gr. 4 -7
22 November Noag se arkie opedag
29 November Kosverkoping Gr. 6 en 7
30 November Potjiekoskompetisie - afsluiting
4 Desember Skool sluit - verslae afhaal
Skool sluit - Rapporte