Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 26 op 10 Augustus 2016
Gedagte van die week: “So sal die Vader julle gee wat julle ook al in my Naam vra. Dit beveel ek julle: Julle moet mekaar liefhê!” Johannes 15:16-17...
Noag se Arkie Nuusbrief 26 op 10 Augustus 2016
...
Nuusbrief 25 op 1 Augustus 2016
...
Noag se Arkie Nuusbrief 25 op 1 Augustus 2016
...
Nuusbrief 24 op 25 Julie 2016
Gedagte van die week: “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet, die wat volgens sy besluit geroep is.” (Rom 8:28)...
Noag se Arkie Nuusbrief 24 op 25 Julie 2016
...
Nuusbrief 23 op 18 Julie 2016
Gedagte van die week: “Wat God doen is volmaak, wat die Here sê is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy.” (2 Sam 22:31)...