Gedagte van die week:”Wees almal eengesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig en vriendelik..(1 Pet 3:8)
Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
NSA Nuusbrief 4 op 30 Januarie 2017
...
Nuusbrief 3 op 23 Januarie 2017
...
NSA Nuusbrief 3 op 23 Januarie 2017
...
Nuusbrief 2 op 16 Januarie 2017
...
NSA Nuusbrief 2 op 16 Januarie 2017
...
Nuusbrief 1 op 11 Januarie
...
NSA Nuusbrief 1 op 11 Januarie 2017
...
Nuusbrief 31 op 12 September 2016
Gedagte van die week: “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen…” (Spr3:5-6)...
Noag se Arkie Nuusbrief 31 op 12 September 2016 Oupa en Ouma DAG
...
Noag se Arkie Nuusbrief 31 op 12 September 2016 Vervoer