Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
Noag se Arkie Nuusbrief 4
...
Nuusbrief 3 – 2015
Gedagte van die week: “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is” (Rom: 12:9)...
Nuusbrief 2
Gedagte van die week: “Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!” (Ps 107:1)...
Nuusbrief 1 vir 2015
Gedagte van die week: “ God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.” (1 Joh 4:14)...
Nuusbrief 43 (laaste vir 2014)
“ Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ‘n welbehae het!”(Luk.2 :14) ...
Nuusbrief 42
“ U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit U hand kom net wat mooi is.”(Ps.16:11)...
Nuusbrief 41
“Vertrou altyd op die Here, want die Here God is ‘n veilige toevlug.” (Jes. 26:4)...
Nuusbrief 40
“Die Here is groot! Aan hom kom al die lof toe…” ( Psalm. 48:2 )...
Nuusbrief 39
“God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.” (1 Joh. 4;16)...
Nuusbrief 38
“Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die wat na sy wil vra” (Klaagl.3:24)...