Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 7
“Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy” (2 Sam: 22:31)...
Noag se Arkie Nuusbrief 7
...
Ouerverantwoordbaarheid Handboek
`n Betrokke ouer is `n ingeligte ouer!...
Nuusbrief 6
Gedagte van die week: “Wie reg doen, sal vrede hê; wie volhard in regdoen, sal vir altyd rus en sekerheid geniet” (Jes 32:17)...
Noag se arkie Nuusbrief 6
...
Nuusbrief 5
Gedagte van die week: “Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.” (Ef.4:2)...
Noag se Arkie Nuusbrief 5
...
KALENDER 2015
Wat gebeur?...
Xtreme for Kids 27 Februarie 2015
...
Nuusbrief 4 – 2015
Gedagte van die week:”Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk! ( 1 Kor 16:13)...