Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 18
Gedagte vir die week: “Soek julle krag in die Here en in Sy groot mag” (Ef 6:10)...
Nsa Nuusbrief 18
...
Nuusbrief 17
Gedagte vir die week: “Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Bly altyd geesdriftig, dien die Here.” (Rom 12:9)...
Nsa Nuusbrief 17
...
Nuusbrief 16
Gedagte vir die week: “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koningkryk van die hemel” ( Matt; 5;3)...
Nsa Nuusbrief 16
...
Nuusbrief 15
Gedagte vir die week: “Ek het jou op jou naam geroep, jy is myne.” Jesaja 43 vers 1...
Nsa Nuusbrief 15
...
Nuusbrief 14
Gedagte vir die week:”Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde.” (Joël 2:13)...