Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 30
“Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde.” (Ps 103:8)...
Nuusbrief 29
“As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in gebed vra.” (Matt. 21:22)...
Nuusbrief 28
“Vir die mens met wie se lewe God tevrede is, gee Hy wysheid, kennis en blydskap.”(Pred.2:26)...
Nuusbrief 26
Gedagte van die week: “In Hom is ons harte verheug, want ons vertrou op sy Heilige Naam.”(Ps.33:21)...
Nuusbrief 27
Gedagte van die week: “Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien en sy wil doen” (Ps.128:1)...
Nuusbrief 25
“Wees altyd bly. Bid gedurig…behou wat goed is, en bly weg van alles wat sleg is.” 1Tess 5:16...
Nuusbrief 24
“Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid…”(Ps.19:18)...
Nuusbrief 23
“Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed!”(Ps.27:14)...
Nuusbrief 22
“Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” (Joh.8 :12)...
Nuusbrief 21
“Die Here sal jou genadig wees as jy na Hom roep om hulp, Hy sal jou gebed verhoor sodra Hy dit hoor” Jesaja 30:19...