Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
KONSERT
Om die wêreld in 1 uur!
Ons maats gaan op reis om die wêreld en besoek Frankryk, Duitsland en vele ander in een uur!
Kliek op die foto om nog Konsert foto's te sien.
The requested content cannot be loaded. Please try again later.