Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.
Nuusbrief 38
“Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die wat na sy wil vra” (Klaagl.3:24)