PCS nuusbrief 1 Maart 2021

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

Nuusbrief 32 2015

Gedagte vir die week: “Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan … Ek sal jou nie in die steek laat nie. “(Gen 28 :15)