PCS nuusbrief 1 Maart 2021

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

Nuusbrief 20

Gedagte vir die week:“Daar is geen God soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie” (Ps 86:8)