PCS nuusbrief 1 Maart 2021

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

Nuusbrief 13 op 18 April 2016

Gedagte van die week: “Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang kom alles van U af. By U is daar oorvloedige blydskap.” (Ps 16:5 en 11)